Gryp jou Mense.
Â
Trek aan jou dansskoene.
En kom kuier saam…
Gryp jou Mense.
Â
Trek aan jou dansskoene.
En kom kuier saam…
‘n Geleentheid om volle bors te sing, en jouself warm te dans saam met van Suid-Afrika se grootste musikante.
DJ Wiggill sal seker maak die musiek stop nooit nie…
…Ons sal seker maak:
1)
Jou Glas is vol
(Biertent)
en 2)
Jy kan lekker eet
(Kos Stalletjies)
Gryp Jou Plek
Kaartjies is R300 per persoon, en dit gee jou toegang tot alles – musiek, dans, en goeie tye. Hekke maak 16h00 oop, en ons kuier tot 00h00.Â
Belangrike Inligting:
Kom Praat met Ons
Vrae? Wil jy meer weet? Wil jou besigheid bemark? Stalletjie -navrae?
Stuur ‘n epos na wellingtonrugby1898@gmail.com, of kontak 0824182702